top of page

van my Kroontjie tot my Toontjie bring ek eer aan Jesus

R175.00
In stock: 225 available
Product Details

Kom en ontdek ’n vrolike en interaktiewe kinderboek vol bybelstories en pret!

Met rympies, stories, bybellesse en oulike illustrasies, bied hierdie boek iets vir elke kind. Dit is ideaal vir ouers, onderwysers, familie en vriende, ’n prettige manier om die bybel te verken en daaruit te leer. Dit is nie net ’n storieboek nie, maar ’n avontuur waar kinders saam met gesin of maatjies kan leer, ontdek en hulle eie karakter ontwikkel.
van my Kroontjie tot my Toontjie bring ek eer aan Jesus
bottom of page