
My Bybel-Bersie en Bybel-Storieboek (Afrikaans) saam met die Bybel-Bersie-Boks
My Bybelstorie Bersie stel kinders bekend aan die belangrikste verhale en persone van die Bybel. Die kombersie bevat kleurvolle illustrasies wat die verhale ‘n aangrypende werklikheid maak.
Mamma en Pappa kan die boek as riglyn gebruik om elke verhaal op die kombersie te vertel en verder uit te brei.
My Bybelstorie Bersie is skrifgetrou oorvertel in eenvoudige taal sodat dit maklik verstaan en onthou sal word.
Vou die kombersie om jou kind en herinner hulle van Jesus se sagte liefde vir hulle. Elke verhaal op die kombersie bevat beloftes en wonderwerke wat ‘n liefde vir die Bybel reeds van kleins af by hulle sal aanwakker.
Washing instructions:
Material: Fleece
Size: 1450mm x 1000mm
Wash Gently: Wash the blanket on a gentle cycle with mild detergent to remove any residual ink. Avoid High Heat: Dry the blanket on a low heat setting or air dry to maintain the quality of the sublimation and prevent damage to the fabric.