top of page

Alfabet BybelBersie

R595.00
In stock: 1 available
Product Details

Alfabet BybelBersie is die perfekte kombinasie van leer, speel en 'n liefde vir Bybelstories te ontwikkel.

Hierdie ongelooflike sagte 2-in-1 winterkombersie en alfabet-leermaatjie is spesiaal ontwerp om klein kinders op ’n speelse manier aan die alfabet bekend te stel. Saam met elke Alfabet BybelBersie kom ’n stel alfabet kaartjies met die mooiste, illustrasies wat ook op die bersie verskyn - sodat leer nóg meer opwindend voel! Elke kind kry ook 'n sakkie om hulle bersie in te bêre.
Die Alfabet BybelBersie help met:
Letterherkenning, taalontwikkeling, geheue en konsentrasie, visuele leervaardighede, woordeskat uitbreiding, fyn motoriese ontwikkeling deur kaartjie-interaksie, selfstandige ontdekking.
En natuurlik is hierdie bersie gemaak vir ekstra knus winterdae!
Met 'n dubbel-laag sagte 'fleece' bied dit heerlike warmte en gemak vir slaaptyd, storietyd of knuffeltyd.
Die beste deel?
Die Alfabet BybelBersie is 'reversible' — beide kante kan gebruik word vir twee pragtige voorkomste in een kombersie!
Die Alfabet BybelBersie is perfek vir:
Babas & peuters, bedtydroetines, leer deur spel, ’n spesiale geskenk vol betekenis en warmte.

Washing instructions:

Material: Fleece
Size: 1450mm x 1000mm

Wash Gently: Wash the blanket on a gentle cycle with mild detergent to remove any residual ink. Avoid High Heat: Dry the blanket on a low heat setting or air dry to maintain the quality of the sublimation and prevent damage to the fabric.

Alfabet BybelBersie
bottom of page