top of page

3 Meter - Inkleur Prent (Vanaf die Ou Testament tot die Nuwe Testament)
R280.00
In stock: 46 available
Product Details
Hierdie rol inkleurprent is gevul met die mooiste geïllustreerde Bybelstories. Met 'n indrukwekkende afmeting van 3 meter by 42.5 sentimeter bied hierdie rol inkleurprent ure se kreatiwiteit en pret aan elke kind en gesin! Dit kweek ook 'n liefde vir die Bybel en al die wonderlike stories in die Bybel.
Grootte: 3 meter x 42.5 sentimeter
Materiaal: Hierdie inkleurprent word gedruk op 80gsm papier en is geskik vir enige inkleur potlode, kruite en koukies.
3 Meter - Inkleur Prent (Vanaf die Ou Testament tot die Nuwe Testament)
Display prices in:
ZAR
bottom of page